Willem van Ockham

Willem van Ockham
Gebore 1285
Ockham, Surrey, Engeland
Oorlede 1347
München, Beiere, Heilige Romeinse Ryk
Vakgebied Metafisika,skolastiek, epistemologie, teologie, logika, ontologie, politiek
Bekend vir Ockham se skeermes, nominalisme
Beïnvloed deur Aristoteles, Thomas van Aquino, Johannes Duns Scotus, Petrus Abaelardus, Petrus Aureolus, Durandus van Sint-Pourçain
Invloed op Willard Van Orman Quine, John Wycliffe

Willem van Ockham (ook soms geskryf as Occam) (1288–1347) was 'n middeleeuse Engelse filosoof wat as 'n voorloper van die moderne filosofie beskou word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search